Principality of New Eiffel/af

From MicroWiki, the free micronational encyclopædia
Jump to navigation Jump to search
Partito Costituzionale
Vorstedom van New Eiffel (Afrikaans)
The Principality of New Eiffel (Engels)
Új Eiffel Fejedelemség (Hongaars)
New Eiffel Tumjc (New Eiffellian)
Æ Ryałtonist New/Eiffeł (Iesetydelike)
Vorstendom Nieuwe Eiffel (Nederlands)


Vlag
Volkslied Stand tall, New Eiffel
Hoofstad Új Repülő
Grootste stad New Leeds
Amptelike tale Engels, Afrikaans, New Eiffelian
Religie Christendom
Gemaak 1 Januarie 2018
Bevolking 5 (2019)
Wetgewer parlement

Die Vorstedom van New Eiffel (Engels: Principality of New Eiffel) is 'n mikronasie gemaak op 1 Januarie 2018. New Eiffel bestaan uit 'n ingeslote gebied binne die stadsgebied van Londen, Verenigde Koninkryk en die Presidential Republic of Livettree. New Eiffel is 'n konstitusionele monargie met Prince Zed I as die staatshoof. Die bevolking is 5, en almal woon in New Leeds. Die hoofstad is Új Repülő en die grootste stad is New Leeds. New Eiffel het 3 amptelike tale; Engels, Afrikaans, en New Eiffellian. 2 national tale; Hongaars en Iesetydelike. New Eiffel is 81.468 miles (211.001 square kilometres) groot.

Naam

Die naam kom van die Eiffel-toring.

Kultuur

Musiek

Musiek is baie belangrik vir New Eiffelic mense. Die gewildste genres is Popmusiek, Elektriese Dansmusiek, Rock Musiek em Gamflik.